SupaRugby.com - Logo


Die Jurie is in
2010-7-30
Die Maties se senior direkteur van finansies en batebestuurder, Jurie Roux, is Vrydagmiddag as die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se nuwe uitvoerende hoof aangestel.
Currie Cup Action
Boishaai se gelukbringer
2010-7-30
Boishaai se haker en die Westelike Provinsie se skole-kaptein Stephan Coetzee is sy span se gelukbringer wanneer hulle Paarl Gimnasium Saterdag in Faurestaat in die 94e Interskole aandurf.
Glenwood Affies se Nemesis
2010-7-30
Die Afrikaans Hoër Seunskool sê Saterdagmiddag in Pretoria vir Glenwood die stryd aan, ’n span wat hulle die afgelope twee jaar nie kon klop.
Pukke se King
2010-7-30
Die Puk Rugbyinstituut het ‘n nuwe koning wanneer hulle Saterdag op die Fanie du Toit-sportterrein teen Union te staan kom. Die voormalige Luiperd-, Boland en WP-skrumskakel Charlie King speel die eerste keer in meer as vyf jaar weer vir die Universiteit.
Dowwer as Dolla
2010-7-30
Sanzar het die Springbokafrigter Pieter dof Villiers aanstaande week voor ‘n tugkomitee gedaag oor beweerde aanmerkings wat die spel in onguns gebring het..
Cheetahs kies CJ
2010-7-30
Die Springbok-vaskop CJ van der Linde draf Saterdag in die Blommestad die eerste keer in vyf jaar in ‘n wedstryd vir die Cheetahs se Curriebekerspan uit wanneer hulle die Sharks onthaal.
Sharks kies Kankowski
2010-7-29
Die Sharks het slegs een van hul Drienasie-Bokke, Ryan Kankowski, ingesluit in hul 15-tal wat Saterdagmiddag in Bloemfontein die Cheetahs aanpak.

Recent News

Other Articles




Jody's Tyres
Ranch Furnitures
Ranch Furnitures
Stormers Sharks Springboks Cavaliers Eagles Mighty ElephantsLionsBlue BullsCatsBullsGriffonsPumasCheetahsLeopardsFalcons