Potgieter begin teen Highlanders
2010-3-10
Die Springbokflank Dewald Potgieter begin Saterdag die eerste keer ‘n wedstryd vir die Bulls wanneer hulle teen die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria speel.
Powerade Telbord
Adams begin vir die Bulle
2010-3-10
Die Springbok- en Bulls-skrumskakel, Heini Adams maak Saterdag ‘n rare verskyning vir die Blou Bulle in die Bill Jardine-stadion in Johannesburg teen die Goue Leeus in die Vodacomreeks speel.
Leeus kies Raiders se Fish
2010-3-10
Raiders se trots Randall “Fish” Morrison maak Saterdag in Longdale voor sy eie mense sy buiging vir die Leeus in die stryd van die Vodacom-voorlopers teen die Blou Bulle.
Annandale word ’n Griffon
2010-3-10
Die oud-Valkeslot Gavin Annandale, wat tans in die Vrystaat klubrugby speel, sluit hom aanstaande week by die Griffons om die Perstruie se diepte op slot te versterk.
Pote wik en weeg nog
2010-3-10
Pote Human, ‘n oud-Blou Bul-afrigter en voormalige Vrystaat- en OP-speler, sal Maandag besluit of hy die aanbod van die OP Rugbyunie aanvaar om die voorspelers vanjaar te brei.
Leeus kies versterkings dadelik
2010-3-10
Die Leeus se versterkings, die skrumskakel Jano Vermaak en die vleuel Wigan Pekeur, word Vrydagoggend in Sydney teen die Waratahs dadelik in die diepkant ingegooi. Albei is op die bank ingesluit in ‘n span wat weer die groot kanonne, Earl Rose, Carlos Spencer en Heinke van der Merwe insluit.
Williamson in 100e van bank af
2010-3-9
Die Luiperdhaker Gavin Williamson gaan sy 100e eersterangse wedstryd Vrydagaand in Rustenburg van die bank af speel wanneer die Platinum Luiperds en die Valke in die Vodacomreeks kragte meet.
Recent News
Rustenburg: Bredell 'n Markotter-skuif
Maties: Maties enigste onoorwonne span
UJ: UJ in Varsitybeker-rekordboeke
Pukke: Puk turn season around
Lions: Vermaak Nieu-Seeland toe
Pirates: Pirates average nearly 50
Impala: Gunder-hulle trek Impala plat
Home: Brussow se seisoen verby
UJ: Taute op UJ se bank
Other Articles
HTS Vereeniging: HTS op koers vir Prestige-reeks
Florida : Florries bo teen Jansies
Diggers: Bethlehem down Diggers
EG Jansen: Jansies oefen teen Florries
Raiders: Raiders start off with victory
Union: Raiders friendly now an annual event
Kempton Wolwe: Bobbies knoop Wolwe se sterte
Springs: Springs spring weg met 'n Faart
Upington: Up vir Uppies, blou vir Blouskool
Varsity Cup: Puk-kaptein se kop rol
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info