Luiperds
Home
>> Luiperds
Draad opgetrek
2010-7-27
Die Luiperd-heelagter Russel Jeacocks is ses weke uit, die slot Ligtoring Landman moet ‘n skoueroperasie ondergaan en RW Kember en Jean Tiedt staar skorsings in die gesig nadat hulle uitgewys is.
Luiperds Telbord
Daars net een Pee...
2010-7-23
Operasie Potchefstroom was Vrydagaand op Olënpark vir die Westelike Provinsie geslaagd toe die Streeptruie ‘n bonuspunt-oorwinning van 42-23 oor die Luiperds behaal het.
Puk teen Puk
2010-7-20
Oud-Puk teen oud-Puk. Foksterriër teen foksterriër. Direk teen direk. Walter Venter teen Paul Bosch. Dit alles voorspel Vrydagaand op Olënpark in Potchefstroom ‘n trompop-botsing wanneer die Westelike Provinsie teen die Luiperds te staan kom.
Luiperds kry troosprys
2010-7-17
Elgar Watts het Saterdagmiddag in Witbank met die Platinum Luiperds getoor toe hy 27 punte in die Pumas se sege van 37-32 aangeteken het, wat drie drieë ingesluit het. Die Luiperds het ’n troosprys van twee bonuspunte gekry.
Die Skoen terug
2010-7-13
Die Luiperds se Skoen, die losskakel Clayton Durand begin Saterdag in Witbank teen die Pumas weer in die nommer-10-trui ná die afgelope naweek se skop-kopseer.
Leeus brul harder as Luiperds
2010-7-9
Die Leeus het Vrydagaand op die Royal Bafokeng-stadion in Phokeng met 43-13 oor die Luiperds dalk die telbord aangegryp, maar geensins hul ondersteuners se verbeelding nie. Die halftydtelling was 20-3.
Driekuns vir Tiaan in Luipie-fees
2010-7-9
’n Driekuns deur Tiaan Dorfling was die diamant in ’n 36-16 kroon na die Luiperds se Onder 21’s met die Leeus Vrydagaand op die Royal Bafokeng-stadion in Phokeng klaargespeel het. Die halftydtelling was 14-6.
Recent News
Namibiese Tenk
Luiperds kies Namibiese kragman
Puk skok Luiperds
Luiperds kry teenstand van Welpies
May kom vroeg vir Luiperds
Geelwortel voor Luiperds
En die wenner is...
Luiperds! Luiperds! Aandag!
Luiperds Buckle voor Griekwas
© Copyright 2001-2010 SupaRugby CC. All Rights Reserved
|
Disclaimer
|
Privacy Policy
|
Contact Info